SAMA: Kerkorrel vereer

Posted: Beeld | Anna-Retha Bouwer | 3 April 2013 Source: http://www.beeld.com/Vermaak/Nuus/Tien-jaar-later-Ewig-is-ons-Johannes-Kerkorrel-20121111 Johannes Kerkorrel word vanjaar met ’n Suid-Afrikaanse Musiekprys (Sama) bekroon vir sy lewensbydrae tot die land se musiekbedryf wanneer dié pryse die naweek van 10 en 11 Mei by Sun City oorhandig word. Reuben Grobler, Kerkorrel se seun, sal daar wees om die prys […]