Koos Kombuis

Well known punk author, pizza chef, chicken salesman, boemelaar and songwriter, Letoit’s life reads a little like a Hunter S Thompson novel. His first short story was banned in 1981. In the same year he was involved in the first ever blasphemy trial in SA. These collections of songs tell us a little of the rest of the story and could certainly be collectively titled “Fear and Loathing in SA”. Letoit’s songs, amongst other things, take an incisive, often humorous look at the bizarre times he lived through in the Eighties.

This recording is simply Letoit plus about four chords, puisies and all. It was the really the firstVoëlvry era album. It was produced to sound very much like the original demo we received from him, complete with bronchitis and spoken introductions.

Letoit has now become Koos Kombuis and is joined by Voëlvry friends in the studio to produce a fine album arranged by James Phillips. The kombuis in Letoit’s adopted name refers to the place where to a large degree the Afrikaans language was originated, the kitchen.

“In die laat 80’s stem Shifty Records in om my eerste plaat uit te gee – Ver van die Ou Kalahari. Dit word dadelik deur die sensuurraad as “ongewens” gebrandmerk. Ek, Johannes Kerkorrel en Bernoldus Niemand, met die ondersteuning van Shifty Records en Vryeweekblad, en Dagga Dirk Uys in beheer van administratiewe sake, pak in 1989 die Voëlvry Toer aan. Ons het die idealistiese droom gehad om die Apartheid-regime met ‘n paar liedjies vol woede, bravade en vloekwoorde omver te werp. Ons speel op kampusse en in obskure sale landwyd en kom gou in die visier van die Veiligheidspolisie en ander Bewakers van Apartheid. Die invloed wat Voëlvry op die politieke bewussyn van die Afrikaanse jeug en latere Afrikaanse musikante gehad het, is al wyd bespreek en bestudeer, maar die persoonlike prys wat ons betaal het was hoog. Vriendskappe en verhoudings het in die slag gebly en die stigma van “alternatiewe musikant” sou vir altyd aan ons loopbane bly kleef soos ‘n ou poep.

Na die Voëlvry Toer gee Shifty my tweede plaat uit, Niemandsland and Beyond, maar nou onder die naam Koos Kombuis – my ou skoolbynaam en ‘n van wat ek kies omdat ek op daardie stadium in iemand se kombuis gewoon het. Weer eens word ek nie oornag ryk en beroemd nie, maar bly steeds “alternatief” en “ongewens”. Koos Kombuis